Bestaansrede
KKM is 'n onafhanklike onderwysinstelling wat fokus op die musiek kultuurgemaanskap.
Visie
KKM streef daarna vir die daarstelling van 'n akademiese instelling met die oog op 'n beroepsgerigte toekoms.
Die Bestuur

Bestuurspan

Die bestuurspan van die MdC Groep bestaan uit die volgende:
Lord A. D. Petzer (Registrateur/Prinsipaal)
Lord A. E. Coetzee (Vise – Prinsipaal)
Mnr R. Kruger (Administrateur)
Mev M. Malherbe (Dosente Hoof)

Adviserende Raad

Die adviserende raad van die MdC Groep bestaan uit die volgende:
Mev. R. Lawson(Sillabus Hoof)
Mev. M. de Villiers(Vak Adviseur)
Mev. A. v Schalkwyk(Vak Adviseur)
Mnr. R. Gillmer(Vak Adviseur)
Mnr. L. Heinen(Vak Adviseur)