#1 Opleidings Sentrum vir Musiek Onderwysers & Musikante

met die fokus op Kontemporêre, Jazz & Gospel Musiek

Jou Toekoms Begin Hier

Bekostigbaar

Bekostigbare betalings opsies is beskikbaar.

Eksamenstels

Volg 'n Internasionale eksamenstelsel.

Kursusse

Verskeie & aanpasbare kursus opsiesbeskibaar.

Ondervinding

Meer as 33 jaar se onderving in opleiding.

Toekoms gerigte opleiding

Nie net word musikante opgelei nie maar ook entrepreneus geskep in dieselfde proses.

Aanlyn Opsies

Verskeie aanlyn opsies is beskikbaar afhangende van kursus opsies

Kies Jou Kursus Vandag

1 Jaar Brug Kursus

Hierdie kursus is saamgestel vir persone wat oor geen en of minimale musiek opleiding beskik.

3 Jaar Diploma Kursus

Hierdie kursus bied persone die geleentheid om formeel opgelei te word as musikant of onderwyser.

Semester Kursus

Semester kursusse is beskikbaat met betrekking to vak gebied. Hierdie is beskikbaar vir enige persone.

Wat sê Onderwysers & Oud Studente?

Onderwysers & Studente wat deur die jare opleiding ontvang het en deur hierdie stelsel eksamens afgelê het, het die volgende te sê.......

Monica de Villiers Musiek Onderwyseres

"Ek gebruik hierdie stelsel vir die laaste 20 plus jare en het besef kennis het geen perke nie. Dit is wat jy daarvan maak"

Yvonne Erasmus Musiek Onderwyseres

"'As onderwyser is jy nooit te oud on te leer nie. Kreatiwiteit word bevorder"

Pieter Smith Sanger

"As sanger het my opleiding en kennis geweldig uitgebrei. Ons het as 'n klein groepie begin maar ons het groot gedroom en vandag is ek 'n volwaardige musikant en kunstenaar in SA"

Andre Coetzee Musikant & Onderwyser

"Moet nooit in jou opleiding twyfel nie. Ek gebruik elke dag my kennis wat ek leer het van Ligte Musiek en om my kennis te deel met leerlinge is wonderlik om hulle te sien groei"

Joe F Musikant

"My opleiding het hier begin en vandag pluk ek die vrugte daarvan as kunstenaar"

Ons wil graag die volgende instansies bedank vir hulle ondersteuning.